Brendan Peyper – Die Boer In My Lyrics

Die Boer In My Lyrics By Brendan Peyper

Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou
Kom bietjie nader
Ek wil nie wag vir later
Jy’s my main course nie net ‘n starter
Jy dop my wêreld om liewe Vader
Hmm

Stop’it ek like ‘it
As jy die heeldag so op my skoot sit
My wêreld so uitmekaar skud
Aan jou sal ek aanhou klou
Vir nou
Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou
Dis geen geheim

Die boer in my
Soek alles wat lê in jou
Wil jou hart net by hom hou
Sy alles gee net vir jou
Die boer in my soek net jou
Ek kan nie help nie
As ek heeldag so net aan jou dink
Die gedagte van jou wat vassit

Dis die verlange na jou wat ek mis
Hmm
Laat dit in-sink
Daars niks wat dit kan bereken
Hoeveel jy vir my beteken
Te veel van jou is te min
Vir my
Die boer in my
Hou van die vrou in jou

Wil sy arms net om jou vou
Sien hoe ons eendag trou
Dis geen geheim
Die boer in my
Soek alles wat lê in jou
Wil jou hart net by hom hou

Sy alles gee net vir jou
Die boer in my soek net jou
Die boer in my
Hou van die vrou in jou
Wil sy alles gee net vir jou
Sien hoe ons eendag trou
Die boer in my soek net jou