Brendan Peyper – Toer Om Die Vloer Lyrics

Toer Om Die Vloer Lyrics By Brendan Peyper

Jy lyk nes ‘n boeremeisie
En ek’s ‘n boere ou
Gee nie om of jy my verlei nie
Kom net nader ekke hou van jou
Tussen stropers en mielielande
Tussen koring en wintersbrande
Ploeg ons regs ploeg ons links
ploeg ons op en af
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf

Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel
Hoe dit voel
As jy in my arms is nie
Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer

Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel
Hoe dit voel
As jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Vou my hande om jou lyfie
Gooi jou arms om my nek
Glo my dit is nie verkeerd nie

As ek en jy mekaar opvreet nie
Met jou vellies en jou blou jeans aan
Kan jy ‘n man se hart laat gaan staan
maak dit vas maak dit los
trap die brieke vas
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf
Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel

Hoe dit voel
As jy in my arms is nie
Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel
Hoe dit voel
As jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer

Met ‘n boer
Ek sal jou vang
As jy vir my val
Soos ons draai hier in die donker
En spin hier in die rondte vanaand
Sal jy my vang
As ek vir jou val
Soos ons draai hier in die donker
En spin hier in die rondte vanaand

Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel
Hoe dit voel
As jy in my arms is nie

Vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel
Hoe dit voel
As jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer