Jemma Catherine – Almal Het Iemand Lyrics

Almal Het Iemand Lyrics By Jemma Catherine

Verlore, gebroke
Dis net weer ek wat voor my staan
Alleenig, ek weet dit
Dis moeilik om alleen die lewe deur te gaan

Op my eie voel ek min
Maar met die nuwe dag se wind voel ek hoog
My geloof se greep gly soms
Maar met my hand in joune is daar hoop

hulle se twee is beter as een
soms kan mens skaars, staande bly alleen

Bly by my
(Ons almal het iemand…)
Bly by my
(Ons almal het iemand…)
(Ons almal het iemand…)

Ek staan hier en bewe
En dink aan al die dinge wat ons deur moet gaan
Dis moelik, ek weet dit
Ons almal soek net iemand om ons te verstaan

Op my eie voel ek min
Maar met die nuwe dag se wind voel ek hoog
My geloof se greep gly soms
Maar met my hand in joune is daar hoop

hulle se twee is beter as een
soms kan mens skaars, staande bly alleen

Bly by my
(Ons almal het iemand…)
Bly by my
(Ons almal het iemand…)
(Ons almal het iemand…)

Waar is jy nou, daars soveel lewe om te leef
(En ek wag net hier vir jou)
Waar is jy nou
Want ons almal het iemand nodig om te bly

My arms bly nog oop vir jou
Ek bly hier om jou vas te hou
Ek weet nou, ek weet dit nou
Ons almal moet net bly vashou

hulle se twee is beter as een
soms kan mens skaars, staande bly alleen

Bly by my
(Ons almal het iemand…)
Bly by my
(Ons almal het iemand…)
(Ons almal het iemand…)