Marissa – Bietjie Dronk Lyrics

Bietjie Dronk Lyrics By Marissa

Buite beheer hier waar ek staan
Hou net aan
Wil jy nie langer bly nie?
Wat gaan jy doen as jy huistoe gaan?
As jy bly is jy nie more spyt nie
Want na een
Raak dit twee
En na drie
Proe ons meer

Kom ons doen dit weer
Ons twee is jonk dis dalk ongesond
Maar ons kan nie stop nie
Ons wil nie stop nie
Bottel se prop is soos my hart
Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk
(Op liefde)

So sterk
Soos toue so styf al om my glas
Hou my vas
Jy’s die gif in my mond
Want ons is jonk
Dis dalk ongesond, maar
Ons kan nie stop nie
Jy weet die
Bottel se prop is soos my hart

Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk
Op liefde raak ons bietjie dronk
Gooi nog ‘n rondte voor ons gaan
Kan nie genoeg van die gevoel kry nie
Ek praat te min en jy lyk skaam
Jou oë gee weg wat jou hart nie kan vermy nie
Want na twee raak dit drie
En na vier kan ons nie
Onsself meer keer nie

Ons twee is dronk
Met liefde gewond
En ons kan nie stop nie
In 3
2
1
Bottel se prop is soos my hart
Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk
(Op liefde)
So sterk

Soos toue so styf al om my glas
Hou my vas
Jy’s die gif in my mond
Want ons is jonk
Dis dalk ongesond, maar
Ons kan nie stop nie
Jy weet die
Bottel se prop is soos my hart
Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk
Op liefde raak ons bietjie dronk

Jonk
Jonk
Raak ‘n bietjie dronk
Op liefde
Jonk
Jonk
Raak ‘n bietjie dronk
Bottel se prop is soos my hart
Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk

(Op liefde liefde)
So sterk
Soos toue so styf al om my glas
Hou my vas
Jy’s die gif in my mond
Want ons is jonk
Dis dalk ongesond, maar
Ons kan nie stop nie
(Ons wil nie stop nie
Jy weet die
Bottel se prop is soos my hart
Trap dit plat
Raak ‘n bietjie dronk
Op liefde raak ons bietjie dronk